Profesie van 'n Reënboognasie: Maagersfontein
Date Submitted: 01/27/2002 07:54:47
Daar is 'n heelparty kwessies wat na vore kom in Etienne Leroux se Magersfontein, O Magersfontein! van 1976, wat op verbasende wyse direk relevant is in die huidige Suid-Afrika. Hierdie opstel beoog dan om hierdie kwessies uit te lig om sodoende te kan waardeer hoe Leroux se satire grappenderwys na verwys kan word as 'n soort profesie vir die nuwe Suid-Afrika. Die opstel sal ook poog om te bewys dat die moderne leser in die jaar 2004
Is this Essay helpful? Join now to read this particular paper
and access over 480,000 just like this GET BETTER GRADES
and access over 480,000 just like this GET BETTER GRADES
is dus inderdaad nog baie relevant vir enige Suid-Afrikaanse leser in die jaar 2004, en dit wys ons ook weereens op hoe absoluut onvoorspelbaar die toekoms eintlik is. Magersfontein herrinder ons dat dinge wat ons vandag as onveranderbaar mag sien, dalk môre kan verdwyn. En dinge wat ons besef moet verander word, is dalk nog oor 'n honderd jaar presies dieselfde.
BRONNE
Leroux, E. (1976). Magersfontein, O Magersfontein! Kaapstad: Human & Rousseau
Need a custom written paper? Let our professional writers save your time.