Skooluniforms. Gee jou opinie oor die voor - en nadele van gereguleerde skooldrag.
Date Submitted: 09/10/2006 01:16:13
Die onderwerp van skooluniforms is 'n belangrike onderwerp vir baie leerlinge en hulle ouers. 'n Skooluniform kan 'n leerling beinvloed nie net ten opsigte van sy skoolwerk nie maar ook ten opsigte van hoe ander mense hulle sien. Daarom is die onderwerp baie belangrik, nie net vir die leerling nie, maar ook vir die ouers.
Is skooluniforms nodig in 'n skool-omgewing? Deesdae dink baie mense dat skooluniforms onnodig is want dit het geen waarde as
Is this Essay helpful? Join now to read this particular paper
and access over 480,000 just like this GET BETTER GRADES
and access over 480,000 just like this GET BETTER GRADES
moet maatreels wees om leerlinge te beskerm. Byvoorbeeld, 'n skooluniform moet nie aanstoot gee aan leerlinge se godsdienstige oortuigings nie. Skole moet die gesinne, wat nie die skooluniforms kan bekostig nie, te hulp kom
Ten slotte, herhaal ek dat skooluniforms nodig is. Al kla baie leerlinge oor hulle skooluniforms, hou skooluniforms beslis baie voordele in. Dit kan help om leerlinge van 'n skool te verenig. Ek glo dat skooluniforms in alle skole voorgeskryf moet word.
Need a custom written paper? Let our professional writers save your time.